Blom vir Beursfonds (3)

Gee vir ’n vriend(in) wat verjaar ’n geskenk uit die Hemel: ’n Blom vir die Beursfonds, met ’n kaartjie daarby.

Om te maak: Vou vyf banknote soos ’n redelike fyn konsertina. Maak in die middel met ’n strikkie vas en waaier dan elke kant uit sodat dit ’n sirkelvorminge blom vorm. ’n Groen blaar: 5 X R10-note; ’n pienk blom: 5 X R50-note; ’n bloue: 5 X R100-note; ’n geelbruin aster: 5 X R200-note. Bind die strik aan ’n groen takkie vas. Agterop die Beursfondskaartjie is die bankbesonderhede waar jou vriend die “blom” kan inbetaal. Kry hom / haar só in die Moederkerk Beursfonds geïnteresseerd.

Verras vriende of familie “wat alles het” met ’n skat in die hemel vir Kersfees (of verjaarsdae). Gee namens hulle ’n bydrae vir die Gemeente se Beursfonds en stuur ’n gepaste Beursfonds-Kerskaartjie (of Verjaarsdagkaartjie). Laai ‘n kaartjie in Engels of Afrikaans af hieronder.  Daar is verskeie om van te kies.

Kerskaartjie 1
Kerskaartjie 1 (geen bankbesonderhede op kaartjie)
Kerskaartjie 2
Kerskaartjie 3
Kerskaartjie 3 (geen bankbesonderhede op kaartjie)

Christmas Card 1
Christmas Card 2
Christmas Card 3
Christmas Card 3 (no bank details on card)
Christmas Card 4 (no bank details on card)
Christmas Card 5 (no bank details on card)

Verjaardagkaartjie 1
Verjaardagkaartjie 2
Verjaardagkaartjie 3

Birthday Card 1
Birthday Card 2
Birthday Card 3