Ons orrelis, Zorada Temmingh, het vir ons musiek gaan uitsoek wat gepas is vir hierdie week. Baie dankie Zorada!

PAASSONDAG
JS BACH – Uittreksel uit Mis in B mineur (Mass in B minor) BWV 232 (dieselfde werk as bo)
Et resurrexit (‘en opgestaan’) https://youtu.be/hxA05jxbMMU
JS BACH – Kantate Erfreut euch, ihr Herzen BWV 66  https://youtu.be/DvABG-qjKM0
Volledige teks Duits/Engels http://www.emmanuelmusic.org/notes_translations/translations_cantata/t_bwv066.htm