Musiek vir Groot Lydensweek 2022

MUSIEKTEMA: GEWYDE MIS
Die mis as musikale genre is ‘n uitgebreide werk vir koor, soliste en orkes/orrel vir liturgiese óf konsertgebruik.
Dit is ‘n toonsetting van die vyf hoofdele van die Katolieke, Anglikaanse en Lutherse liturgiese mis: die Kyrie (2021 se luistertema), Gloria, Credo, Sanctus en Agnus Dei (2020 se luistertema). Hoewel die mis as sodanig nie lydenstyd-spesifiek is nie, is groot gedeeltes daarvan wel baie gepas. Die luisterlys hieronder gee skakels na volledige misse. In die Credo (geloofsbelydenis) kom die Crucifixus (…”gekruisig is…”) dikwels voor as ‘n aparte stuk.

Vir die Groot Lydensweek-meditasies se tema Die stasies van die kruis is daar verbasend min musiek wat spesifiek daarna verwys. Hier is twee baie uiteenlopende werke wat die moeite werd is:

  • Via Dolorosa – gesing deur Sandi Patty; geskryf deur Niles Borop & Billy Sprague

https://youtu.be/7asEdmZsSPo.

Inligting: https://en.wikipedia.org/wiki/Via_crucis_(Liszt)

Gewyde Misse

Bach het Zelenka (van Bohemië) bewonder. Lg. het 20+ misse geskryf. Luister veral na die pragtige Benedictus.

‘n Onverwags vrolike mis met diep momente, veral die Agnus Dei.
Inligting: https://en.wikipedia.org/wiki/Missa_aulica

‘n Redelik onbekende mis – Beethoven se eerste.
Inligting: https://en.wikipedia.org/wiki/Mass_in_C_major_(Beethoven)

Hierdie opname is vir koor en soliste, twee klaviere en harmonium, soos wat Rossini dit oorspronklik geskryf het. Hy het self later ‘n weergawe vir orkes geskryf: https://youtu.be/wvOsPN7QeEE

Vir soliste, koor en groot orkes. Hierdie opname is gemaak in Westminster Abbey op periode- instrumente (uit die 19de eeu) olv John Eliot Gardiner.
Inligting: https://en.wikipedia.org/wiki/Messe_solennelle_(Berlioz)

Vir dubbelkoor, soliste, orrel en orkes.
Inligting: https://en.wikipedia.org/wiki/Glagolitic_Mass

Vir koor en twee orrels. Veral die Benedictus is aangrypend.

                             
PALMSONDAG

Jesus se intog in Jerusalem
Die woorde “Hosanna! Loof Hom wat in die Naam van die Here kom” kom in die musikale mis as deel van die Sanctus  voor.

  • JS BACH (1685-1750) – Sanctus en Osanna uit Mis in B mineur BWV 232

Volledige teks Latyn/Engels en Inligting: http://www.columbia.edu/itc/music/modules/summa1/summa1_print.html
Sanctus (no 10) https://www.youtube.com/watch?v=MKSepgvTxfM
Osanna (no 13) https://youtu.be/Ii-ltNvbvnQ

Inligting: https://en.wikipedia.org/wiki/Mass_No._3_(Bruckner)
GOEIE VRYDAG

Inligting: https://catholic.co.il/?cat=&view=article&id=1094&m=

Inligting: https://en.wikipedia.org/wiki/Christ_lag_in_Todes_Banden,_BWV_4

(Vir koor en twee orrels. Hierdie opname laat die manjifieke orrel van die Notre Dame in Parys tot sy volle reg kom.)
Inligting oor die werk https://en.wikipedia.org/wiki/Messe_solennelle_(Vierne)

PAASSONDAG

Inligting: https://en.wikipedia.org/wiki/Credo_(Vivaldi)

Inligting: https://en.wikipedia.org/wiki/Missa_Cellensis