• Bid vir die derduisende Suid-Afrikaners wie se lewens op soveel verskillende maniere deur die Corona-virus geraak word.
  • Bid vir die veiligheid van almal wat in die komende skoolvakansie op ons land se paaie sal reis.