Meditatiewe diens

Sondagoggende om 08:30 in die Kweekskool-kapel

Eredienste in ‘n meer klassieke styl

Sondagoggende om 09:30 in Moederkerk

Eredienste in ‘n meer informele styl

Sondagoggende om 09:30 in die Hofmeyrsaal en
Sondagaande om 18:00 in Kruiskerk

Tienerdiens

Tienerdiens Sondagaande 18:00 in die Hofmeyrsaal.

Internasionale Erediens

Sondagoggende om 10:30 in Die Khaya (langs Kruiskerk), hoofsaaklik vir internasionale studente.