Kinderbediening
Ons kinderbediening sluit alle kinders vanaf voor-skool (peuters en kleuters) sowel as graad 1 tot 6 in.
Indien jou kind nog nie vantevore geregistreer het nie, kan julle gerus die registrasie hier voltooi.
Navrae: Ilana Kilian
082 452 8527
E-pos: ilana@moederkerk.co.za
Tienerkerk
Kategese: 17:30
Erediens: 18:00
Indien jy as tiener nog nie op ons groepe is nie en nog nie voorheen geregistreer het nie, kliek gerus hier.
Navrae: Lionel Hutton
083 440 2928
E-pos: lionel@moederkerk.co.za