Die historiese albums wat in die Bouwerkmuseum beskikbaar is, word ook hier op ons webblad as ‘n oop bron aangebied vir belangstellendes en navorsing. Vir enige navrae rakende die museum en die albums, kontak gerus Johan Krige by info@caledonvilla.co.za