Familiewenk #1 I.p.v. in moedeloosheid tou opgooi omdat ons gesin van koers af is, hou ’n huisvergadering en besluit watter soort gesin ons wil wees – werk ’n reisplan (gesinsvisie) uit en sorg dat julle ’n kompas (gesinswaardes) het vir julle reis. KLIEK HIER OM MEER TE LEER OOR HIERDIE WENK.
Familiewenk #2 Niemand het die reg om enige iemand in die gesin te kritiseer, te verkleineer of te blameer nie. Maak tyd om om ’n tafel te sit waar elkeen die kans kry om iets positiefs oor elkeen in die gesin te sê. KLIEK HIER OM MEER TE LEER OOR HIERDIE WENK.
Familiewenk #3 Elkeen in die gesin neem verantwoordelikheid vir sy/haar gedrag. Daarom druk ons die “pause” knoppie voordat ons reageer en kies ons om volgens ons waardes op te tree. KLIEK HIER OM MEER TE LEER OOR HIERDIE WENK.
Familiewenk #4 Ons doen moeite om elkeen se emosionele tenk vol te maak deur klein dade van liefde KLIEK HIER OM MEER TE LEER OOR HIERDIE WENK.
Familiewenk #5 Ten spyte van ons almal se besige programme, maak ons hierdie week tyd vir mekaar. Probeer as gesin iets lekker saamdoen die week. As ouer, probeer 10 min kwaliteit tyd elke dag met elkeen van jou kinders te spandeer. KLIEK HIER OM MEER TE LEER OOR HIERDIE WENK.
Familiewenk #6 “Don’t sweat the small stuff”. Besluit wat julle gesin se prioriteite is en spandeer julle tyd en energie daaraan hierdie week. KLIEK HIER OM MEER TE LEER OOR HIERDIE WENK.
Familiewenk #7 In plaas van hierdie week te fokus op “me”, “me”, “me”, skuif ons die fokus na “we”. Ons doen moeite die week om mekaar raak te sien en konflik op ’n wen-wen manier op te los. KLIEK HIER OM MEER TE LEER OOR HIERDIE WENK.
Familiewenk #8 Ons doen moeite die week om mekaar raak te sien en konflik op ’n wen-wen manier op te los. KLIEK HIER OM MEER TE LEER OOR HIERDIE WENK.
Familiewenk #9 Ons het twee ore en een mond gekry. Hierdie week probeer ons beter na mekaar luister. LUISTER is die hoogste vorm van respek! KLIEK HIER OM MEER TE LEER OOR HIERDIE WENK.
Familiewenk #10 In plaas daarvan dat die res van die gesin soos ek moet wees, dink en doen, respekteer en vier ons hierdie week mekaar se verskille. KLIEK HIER OM MEER TE LEER OOR HIERDIE WENK.
Familiewenk #11 In plaas daarvan dat ons ou koeie uit die sloot grawe, vernuwe ons ons gesin se gees deur gesinstradisies. KLIEK HIER OM MEER TE LEER OOR HIERDIE WENK.
Familiewenk #12 In ons besige skedule maak ons hierdie week tyd vir ‘n gesinsvergadering waar ons as gesin almal op dieselfde bladsy kom deur na mekaar te luister en saam iets lekker te doen. KLIEK HIER OM MEER TE LEER OOR HIERDIE WENK.
Familiewenk #13 Die week is ons empaties met ons kinders deur hulle emosies te erken. KLIEK HIER OM MEER TE LEER OOR HIERDIE WENK.
Familiewenk #14 In plaas daarvan om my grense te probeer stel deur my stem te verhef, te beskuldig of te blameer, doen ek dit eerder op ‘n nie-bedreigende manier deur ‘n Ek-Boodskap te gee. KLIEK HIER OM MEER TE LEER OOR HIERDIE WENK.