Hoe word ek versorg?
Kleingroepe in Moedergemeente wil vir jou ‘n ruimte bied waar jy saam met ander kan groei in jou verhouding met God, deur saam te bid, mekaar te versorg en saam te vra wat die Bybel vir my elke dag se lewe beteken. ‘n verskeidenheid tipes kleingroepe in ons gemeente. Studentegroepe, jongwerkendes, familiegroepe, mans- en dames groepe met die fokus op bybelstudie en/of omgee.
Kleingroepe Kontakbesonderhede:
E-pos: kleingroepe@moederkerk.co.za is jou een-stop e-pos adres vir alle kleingroepsake.
As jy direk wil kontak maak, is die kontakpersone soos volg:
Studente:
Angelique Havenga
071 089 6769 (sel)
E-pos: angelique@moederkerk.co.za
Jong Werkendes:
Angelique Havenga
071 089 6769 (sel)
E-pos: jv@moederkerk.co.za
Gevestigde Lidmate:
Marié Britz
084 515 1629 (sel)
E-pos: marie@moederkerk.co.za