MUSIEKTEMA: PASSIE
PALMSONDAG
- THOMAS WEELKES (1576-1623) – Hosanna to the Son of David https://www.youtube.com/watch?v=IQ2JcN-tgI8 (Video met teks)
- RHEINBERGER (1839-1901) – Mass in G Major, Op. 151 “St Crucis” https://www.youtube.com/watch?v=8zwkBcTEf7s
‘n Werk vir gemengde koor (a cappella). Die Kyrie is een van die mooiste Kyrie’s in die repertoire.
Inligting: https://www.classicstoday.com/review/review-8855/
- STEVE DOBROGOSZ (1956) – Mass (vir koor, klavier en ensemble)
VI. Agnus Dei https://www.youtube.com/watch?v=ZAx4hvWpdcA
Hierdie is iets alternatiefs: die werk toon sterk jazz-invloede. Luister gerus ook die ander dele.
Hieronder volg skakels na nuwe en baie interessante opnames gemaak tydens die Bach-Fees in Leipzig 2022 waarin outentieke instrumente gebruik word (gebou in die styl van die 17de-18de eeu). Die opnames is ook aansienlik minder swaar as in vroeër jare.
- JS BACH – Johannes-Passie (St John Passion) BWV 245 https://www.youtube.com/watch?v=3VjBXhqxm20
Volledige teks Duits/Engels https://www.bach-cantatas.com/Texts/BWV245-Eng3.htm
- JS BACH – Matteus-Passie (St Matthew Passion) BWV 244 https://www.youtube.com/watch?v=moC6QNHPzzw
Teks uit Matteus 26 en 27, met korale en arias tussenin.
Vir dié wat minder bekende passies wil verken: (Vroeë Barokstyl, solisties, karige begeleiding)
3. JOHANN CHRISTOPH ROTHE (1653-1700) – Matteus-Passie (1697)
Es ist vollbracht https://www.youtube.com/watch?v=URFrufmycc0
Ander uittreksels https://www.youtube.com/watch?v=r9kw8xSYZ8U
4. JOHANN THEILE (1646-1724) – Matteus-Passie (1673) https://www.youtube.com/watch?v=WiuOr2ybY78
ANIMA CRISTI – ‘n Gebed van St Ignatius van Loyola: deur te fokus op Jesus se liggaam aan die kruis, word besin oor die misterie van Jesus se lewe.
1. MARCO FRISINA (Geb. 1954) – Anima Christi https://www.youtube.com/watch?v=6L6FEk_RM7c
Teks: https://www.holyspiritcathparish.org/wp-content/uploads/2013/02/February-Anima-Christi-Prayer-Card.pdf
2. Musiek vir Meditasie: Hier is ‘n skakel na ‘n eenuur-lange herhalende weergawe van Anima Cristi vir meditasie:
https://www.youtube.com/watch?v=jqf-VdEco3c
3. Gregoriaanse kerksang Anima Christi (oorspronklike melodie) https://www.youtube.com/watch?v=6IpdMIT7vsw (Musieknotasie met vertaling)
Vir gemengde koor (a cappella)
KNUT NYSTEDT – Immortal Bach (gebaseer op Bach se Komm, süsser Tod) https://www.youtube.com/watch?v=P72KhZtR09U
Inligting: https://en.wikipedia.org/wiki/Immortal_Bach (Dis nodig om die inligting te lees vir ‘n beter begrip van hierdie uitsonderlike voorstelling van Die Ewigheid – aangrypend. Al verwys hierdie süsser Tod nie na Christus se dood nie, is die musiek self uiters gepas.)
2. FRANK MARTIN (1890-1974) – Golgotha
‘n Besonder atmosferiese werk vir 5 soliste, koor, orkes en orrel (plus klavier). Geïnspireer deur Rembrandt se Die Drie Kruise. Teks uit die 4 Evangelies en woorde van Augustinus. Die werk bestaan uit twee dele met onderafdelings: Deel 1 – 1. Koorinleiding 2. Die Palmtakke 3. Jesus in die Tempel 4. Die Laaste Avondmaal 5. Getsemane; Deel 2 – 6. Meditasie 7. Jesus voor die Sanhedrin 8. Jesus voor Pilatus 9. Calvary 10. Die Opstanding.
Franse weergawe https://www.youtube.com/watch?v=u7Bvik9xAgA. Die volle teks met vertaling verskyn in die kommentaarseksie.
Duitse weergawe https://www.youtube.com/watch?v=6_QyrzSCwv8&t=56s. Duitse teks https://www.frankmartin.org/wp-content/uploads/2021/03/1945-48-Golgotha-de.pdf
Inligting oor Frank Martin en die werk https://www.frankmartin.org/work/golgotha/
3. GERALD FINZI (1901-1956) – Lo, the full, final sacrifice Op. 26
Vir gemengde koor en orrel. Die bekende Amen aan die einde is besonders.
https://www.youtube.com/watch?v=Q0VvBOW82Q0 (Video met foto’s van die Peak District)
https://www.youtube.com/watch?v=EfODEC5gCS4 (Video met partituur)
Inligting en teks https://en.wikipedia.org/wiki/Lo,_the_full,_final_sacrifice
CHRIST LAG IN TODESBANDEN
‘n Paaskoraal (-gesang) van Martin Luther, waarop heelwat werke gebaseer is. Dit handel oor die stryd tussen lewe en dood, en Christus se opstanding.
Inligting oor die koraal: https://en.wikipedia.org/wiki/Christ_lag_in_Todesbanden
1. JS BACH – Christ lag im Todesbanden (Kantate vir koor en orkes)
John Eliot Gardiner gesels oor die werk: https://www.youtube.com/watch?v=vAsroKUAEJk
Inligting oor die werk: https://en.wikipedia.org/wiki/Christ_lag_in_Todes_Banden%2C_BWV_4
Uitvoering tydens die Proms 2021: https://www.youtube.com/watch?v=OHas-rtFfhs
‘n Alternatiewe uitvoering van dieselfde werk met ‘n groep soliste ook uit 2021:
https://www.youtube.com/watch?v=HWazbifRbB4
2. JOHANN PACHELBEL (1653-1706) – Christ lag im Todesbanden (Kantate vir koor en orkes)
https://www.youtube.com/watch?v=QZUkN0L5PzE
3. GEORG PHILIPP TELEMANN (1681-1797) – Missa Brevis super “Christ lag in Todesbanden”
https://www.youtube.com/watch?v=HT_oTL0baVk&list=RDHT_oTL0baVk&start_radio=1
4. Verwerking van die koraal vir koor a cappella:
JOHANNES ECCARD (1553-1611) https://www.youtube.com/watch?v=VfKtrXJnoSU (Video met teks)
SAMUEL SCHEIDT (1587-1654) https://www.youtube.com/watch?v=pmbIo3xFSlU (vir dubbelkoor)
JOHANN WALTER (1496-1570) https://www.youtube.com/watch?v=hCTQ-FJ6sAQ
JOHANN PACHELBEL (1653-1706) https://www.youtube.com/watch?v=wlToFi6W3QQ
JOHANN HERMANN SCHEIN (1586-1630) https://www.youtube.com/watch?v=FbsFaumrN4E
5. Verwerkings van die koraalmelodie vir solo-orrel:
L.A. DI CHIARA (geb. 1969) https://www.youtube.com/watch?v=0ikqspc1STY
FRANZ TUNDER (1614-1667) https://www.youtube.com/watch?v=S_EkHbM9o0k
GEORG BÖHM (1661-1733) https://www.youtube.com/watch?v=YZ5ooOUAUz8
DIETRICH BUXTEHUDE (1637-1707) https://www.youtube.com/watch?v=MAtk5i1u6lc
JS BACH (1685-1750) https://www.youtube.com/watch?v=59pZMq9rT_8
TELEMANN (1681-1797) https://www.youtube.com/watch?v=hlbWUy92YPY
6. SAMUEL SCHEIDT – Christ ist erstanden orrelsolo https://www.youtube.com/watch?v=zXSXrW6uqIY
7. ARVO PÄRT (geb. 1935) – Christ with me (vir gemengde koor a cappella)
Inligting: https://en.wikipedia.org/wiki/The_Deer%27s_Cry_(Pärt)