
EREDIENSTE YouTube:
Moederkerk: SONDAG 09:30
Prediker: Irénée Heyns
MOEDERKERK: Klassieke Erediens
Sondag 29 Junie 2025 09:30
Prediker: Irénée Heyns
Teks: Galasiërs 2:11-21
MOEDERKERK: Klassieke Erediens
Sondag 6 Julie 2025 09:30
Prediker: Jan van Zyl
Teks: Galasiërs 3:23-29
MOEDERKERK: Klassieke Erediens
Sondag 13 Julie 2025 09:30
Prediker: Johan van der Merwe
Teks: Galasiërs 5:13-25
MOEDERKERK: Klassieke Erediens
Sondag 20 Julie 2025 09:30
Prediker: Angelique Havenga
Teks: Galasiërs 6:1-17
Stellenbosch Moedergemeente bied aan:
Frank Opperman – Reünie.
Datum: Donderdag 31 Julie 20:00 in Kruiskerk Stellenbosch.
Live musiek met heerlike kos en verversings te koop vanaf 17:30 by die Khaya (reg langs Kruiskerk).
Koste: R220 (volwassenes), R200 (pensionarisse bo 65), R180 kinders onder 16 (kinders verkieslik bo 13).
FONDSINSAMELING: Die wins uit hierdie vertoning en verkope is ter ondersteuning van ons gemeente se eiendomsfonds.

Wat’s nuut?
Kliek hier vir die visuele kerkjaar
Ave verum corpus is ‘n kort chant (gelyksang) uit die 13de eeu wat deur komponiste oor eeue heen getoonset is. Vir ons is dit ‘n gebed wat ons herinner aan die verband tussen ons nagmaal en Jesus se gebroke liggaam aan die kruis. Kliek hier.
Kliek hier vir die pasga-ete inligting.

