YouTube: SONDAG Moederkerk

Predikant: Marié Britz

Fees van die Woord

MOEDERKERK

Klassieke Erediens

Sondag 18 Oktober 2026 09:30

Prediker: Johan van der Merwe

Teks: Fillipense 3:1-14

Tema: Koninkrykstyd

HOFMEYRSAAL

Informele Erediens

Sondag 18 Oktober 2026 09:30

Prediker: Irénée Heyns

Teks: Fillipense 3:1-14

Tema: Koninkrykstyd

HOFMEYRSAAL

Tienerkerk

Sondag 18 Oktober 2026 17:30

Prediker: Fourie Rossouw

KRUISKERK

Informele Erediens

Sondag 18 Oktober 2026 18:00

Prediker: Irénée Heyns

Teks: Fillipense 3:1-14

Tema: Koninkrykstyd

Wat’s nuut?

  • Vir besprekings van algemene geloofsvrae, vir riglyne oor aspekte van ons gemeente-wees, vir vorms of om weer te gaan lees oor iets wat ‘n dominee in die kerk van gepraat het, is AFLAAI jou een-stop-plek.

  • MUSIEKTEMA:  GETSÉMANE tot OOP GRAF

    Om by ons Seweweke-tuintema te pas, het Zorada Temmingh musiek uitgesoek waarin die Tuin van Getsémane figureer.

    Volg hierdie skakel vir die volledige luisterlys.

  • Kliek hier vir die pasga-ete inligting.