YouTube: SONDAG Moederkerk
Predikant: Johan van der Merwe
Teks: Genesis 18
Reeks: Wees Mens
MOEDERKERK
Klassieke Erediens
Sondag 6 September 2026 09:30
Prediker: Fourie Rossouw
Teks: Genesis 24:61-67
Tema: Wees Mens – Ons is wat ons liefhet (Dankfees)
HOFMEYRSAAL
Informele Erediens
Sondag 6 September 2026 09:30
Prediker: Angelique Havenga
Teks: Genesis 24:61-67
Tema: Wees Mens – Ons is wat ons liefhet (Dankfees)
TIENERKERK
Hofmeyrsaal
Sondag 6 September 2026 17:30
Prediker: Fourie Rossouw
Teks: Genesis 24:61-67
Tema: Wees Mens – Ons is wat ons liefhet (Dankfees)
KRUISKERK
Informele Erediens
Sondag 6 September 2026 18:00
Prediker: Angelique Havenga
Teks: Genesis 24:61-67
Tema: Wees Mens – Ons is wat ons liefhet (Dankfees)

Wat’s nuut?
Ons wil jou uitnooi om te gaan kyk na hierdie kortfilm oor ons gemeente, asook die storie agter die storie te lees wat verskyn op YouTube onder die film.
Masandise (“laat ons groei”) is een van ons gemeente se maniere om toegang te verbreed tot opleiding en ‘n bose kringloop van armoede te breek. Lees, word geïnspireer en raak betrokke. Kliek hier vir meer.
Ons plaas gereeld familiewenke hier op ons webwerf. Vele gesinne kan al getuig van die praktiese hulp wat hierdeur aan hulle verskaf word. Jan van Zyl, ons leraar vir familiebediening, skryf hierdie wenke. Kliek hier om die volledige reeks familiewenke te beskou.

