YouTube: SONDAG Moederkerk
Predikant: Johan van der Merwe
Fees van die Woord
MOEDERKERK
Klassieke Erediens
Sondag 11 Oktober 2026 09:30
Prediker: Irénée Heyns
Teks: Efesiërs 1:3-23
Tema: Die Volheid van Ruimte (Fees van die Woord II)
HOFMEYRSAAL
Informele Erediens
Sondag 11 Oktober 2026 09:30
Prediker: Fourie Rossouw
Teks: Efesiërs 1:3-23
Tema: Die Volheid van Ruimte (Fees van die Woord II)
HOFMEYRSAAL
Tienerkerk
Sondag 11 Oktober 2026 17:30
Prediker: Kara Hutten
Teks: Efesiërs 1:3-23
Tema: Die Volheid van Ruimte (Fees van die Woord II)
KRUISKERK
Informele Erediens
Sondag 11 Oktober 2026 18:00
Prediker: Fourie Rossouw
Teks: Efesiërs 1:3-23
Tema: Die Volheid van Ruimte (Fees van die Woord II)

Wat’s nuut?
Vir besprekings van algemene geloofsvrae, vir riglyne oor aspekte van ons gemeente-wees, vir vorms of om weer te gaan lees oor iets wat ‘n dominee in die kerk van gepraat het, is AFLAAI jou een-stop-plek.
MUSIEKTEMA: GETSÉMANE tot OOP GRAF
Om by ons Seweweke-tuintema te pas, het Zorada Temmingh musiek uitgesoek waarin die Tuin van Getsémane figureer.
Volg hierdie skakel vir die volledige luisterlys.
Kliek hier vir die pasga-ete inligting.

