YouTube: SONDAG Moederkerk
Predikant: Johan van der Merwe
Fees van die Woord
MOEDERKERK
Klassieke Erediens
Sondag 11 Oktober 2026 09:30
Prediker: Irénée Heyns
Teks: Efesiërs 1:3-23
Tema: Die Volheid van Ruimte (Fees van die Woord II)
HOFMEYRSAAL
Informele Erediens
Sondag 11 Oktober 2026 09:30
Prediker: Fourie Rossouw
Teks: Efesiërs 1:3-23
Tema: Die Volheid van Ruimte (Fees van die Woord II)
HOFMEYRSAAL
Tienerkerk
Sondag 11 Oktober 2026 17:30
Prediker: Kara Hutten
Teks: Efesiërs 1:3-23
Tema: Die Volheid van Ruimte (Fees van die Woord II)
KRUISKERK
Informele Erediens
Sondag 11 Oktober 2026 18:00
Prediker: Fourie Rossouw
Teks: Efesiërs 1:3-23
Tema: Die Volheid van Ruimte (Fees van die Woord II)

Wat’s nuut?
Ons wil jou uitnooi om te gaan kyk na hierdie kortfilm oor ons gemeente, asook die storie agter die storie te lees wat verskyn op YouTube onder die film.
Masandise (“laat ons groei”) is een van ons gemeente se maniere om toegang te verbreed tot opleiding en ‘n bose kringloop van armoede te breek. Lees, word geïnspireer en raak betrokke. Kliek hier vir meer.
Ons plaas gereeld familiewenke hier op ons webwerf. Vele gesinne kan al getuig van die praktiese hulp wat hierdeur aan hulle verskaf word. Jan van Zyl, ons leraar vir familiebediening, skryf hierdie wenke. Kliek hier om die volledige reeks familiewenke te beskou.

